Author: c***z
Date:
Review: van alles wat ek al bestel het is dit my favorite meer as perfek lekker groot. jou hande brand gladnie aan die buitekant MAAR jou inhoud bly lekker warm, ek dit vir my tee beker gekoop. baie tevrede klient dankie Shein
Màu sắc: Hồng
Kích thước: 350ml